Club Champs 2026

PadelTurnier

Datum

Montag, 26. Oktober | 17:00h

Dauer

240 Min.

Niveau

0 – 7

Kategorie

Offen

Anmeldung

Einzel

Aktivitätsbild

Anmeldung endet

Sonntag, 25. Oktober | 17:00h

Spieler (4/100)

JJ

Jaco

4.75
GL

Gideon

2.53
RI

Reaan

2.34
GP

Gerhard

2.1

Verfügbar

Mindestens 8 Spieler erforderlich zur Bestätigung

Beschreibung

🏆 iDig Padel Nories Klubkampioenskappe 2026 Speel vir die titel. Verdien jou kroon. Nories se grootste klubgeleentheid van die jaar skop af op 26 Oktober en ons wil hê almal moet deel wees daarvan. 🧡🎾 Hierdie is nie net vir die top spelers nie — daar is plek vir alle ouderdomme en alle vlakke. Kategorieë: Ope Mans, Dames & Gemeng Beginner Mans, Dames & Gemeng O/18 Seuns & Dogters Seniors 50+ Mans & Dames 📅 Begin: 26 Oktober 🏁 Alle wedstryde klaar teen: 25 November 🔥 Finale-naweek: 27–28 November 💰 Inskrywingsfooie: Volwassenes – R200 p.p. Skoliere / O18 – R100 p.p. Club Legend-lede – GRATIS Spanne reël self hul wedstryde met hul teenstanders en bespreek hul bane deur Playtomic gedurende die kampioenskapsperiode. 👑 Die groot prys? Kategorie-wenners kry GRATIS PADEL totdat die volgende Club Champs-kampioene gekroon word, plus ekstra pryse en amptelike klubkampioen-erkenning. Alle vlakke. Alle ouderdomme. Een Nories-titel om voor te speel. 🔥 Registrasies open binnekort — begin solank jou maat kies.

Wo gespielt wird

Padel 1

Outdoor · Double

Karte mit iDig Padel Nories - Click to open in Google Maps

iDig Padel Nories

193 Bell Dr, Noordheuwel, 1739, Krugersdorp

Annehmlichkeiten

  • Kostenlose Parkplätze
  • Umkleideraum
  • WiFi