Welkom by Padstal – die Moot se nuwe tuiste vir padel en lekker kuier! Geleë by Innesdale Sportklub, bring ons nuwe padelbane na die area, waar goeie sport, lekker mense en ’n ontspanne kuier-atmosfeer bymekaarkom. Of jy nou kom speel of net kuier, by Padstal is almal welkom!